Follow
  Profile
  Mail
Ryk van Niekerk is the Moneyweb editor. He has 18 years' experience as a financial journalist. Before joining Moneyweb, he was the national editor of Sake24, Media24's national financial daily.

Man famous for Steinhoff short gives insight into 2019 positions

Automation assists in making less emotional investment decisions.

Hoe maak jy voorsorg vir finansiële kwessies as jy ‘n tuisteskepper is?

Suid-Afrikaanse vrouens leef tot gemiddeld 80 jaar oud, dikwels langer as hulle egas.

Hoe ’n 16-jarige die SA visbedryf op sy kop keer

Vandag staan haar plaas sterk met 88 000 visse.

Die gevolge van die gebruik van dagga by die werkplek

Dagga bly baie langer in jou bloedstroom as ander dwelms, wat later negatiewe effekte by die werkplek kan inhou.

Hoe die sakemodelle van tegnologie-reuse hul sukses aangedryf het

Die maatskappye het almal markwaardes wat in die mutli-miljarde strek.

Investec Batebestuur is hier om in SA te bly

Alhoewel 70% van die maatskappy se besigheid van die buiteland is, bly Investec Batebestuur nou gebonde aan Suid-Afrika.

Wat is op Sanlam Glacier se effektetrust-inkopielys vir 2019?

Die fondse in die lys moet ‘n minimum periode van drie jaar opbrengste hou, asook R250 miljoen in bates onder bestuur.

Wat beteken dit as ‘n bank jou kapitaal waarborg?

Maak dit jou belegging risiko-vry?

SA mark vaar beter as ander ontluikkende markte in 2018

Nywerheidsaandele en eiendomsmaatskappye ervaar die grootste druk.

Edcon krediteurs se greep verslap op groep

Die groep se direksie keur ook ‘n herkapitaliseringsplan goed.

Sanral en JSE haaks oor finansiële state

Teen die einde van Maart het motoriste Sanral R10.8 miljard geskuld.

Subsidies aan arm huishoudings om huise te bekostig verhoog

Die glyskaal subsidies kan aangewend word as deposito of regskostes

Nersa ry boere se planne vir sonkragbesparings in die wiele

Boere belê tussen R7 miljoen en R20 miljoen in gemiddelde grootte sonkrag sisteme.

Sanlam stel ’n effektetrust, waar ’n rekenaar die beleggingsbesluite neem, voor

Die Glacier effektetrust beoog om beleggers te help om meer objektiewe besluite te neem.

Wat hou die toekoms vir goud in?

Kruger-rande bly steeds die beste lae risiko belegging, volgens goud-bul David Melville.
GO TO SHOP CART

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2