Mail
Andries is the main presenter and researcher on Moneyweb's Geldsake met Moneyweb on RSG. A broadcaster at heart, Andries has a passion for both radio and television. Andries is an all-rounder, who's interested in a wide range of local an international issues, including politics, sports, economics and agriculture. His day-to-day motto is to share quality and reliable information in a user-friendly way with radio listeners.

Eskom mag tariewe met 9.4% verhoog

In ‘n sukkelende ekonomie, kan die verhogings verdere skade berokken.

Andries van Zyl groet die radio-wêreld

Na 47 jaar in radio en 11 jaar aan die stuur van Geldsake, lê die omroeper die leisels neer.

Huishoudelike skuld nou al op R1.6 miljard

Die verhoging in huishoudelik skuld in Januarie was 60% hoër as Januarie verlede jaar.

Santam spog met goeie verdienste

Die konvensionele versekeringsboek het met 7% gegroei, met ‘n marge van 9%.

Beleggersgunstelinge ly swaar prysverliese

British American Tobacco en AB-Inbev het hul voljaar resultate vrygrestel.

Implats se winste styg

Die aandeelprys het met 7% gestyg na ‘n 30 maande hoogtepunt.

Swak vervaardiging-syfers in Sjina trek JSE hulpbronne af

‘n Handelsoorlog, rentekoerse knou die Sjinese ekonomie.

Alsi, Top 40 eindig dag in die rooi

Die wenners vir die dag op die JSE was Implats, met 9% op en AB InBev.

Multichoice se eerste dag op die JSE

Na die ontbondeling uit Naspers, was Multichoice die mees verhandelde aandeel op die JSE.

Investec bly ‘n goeie fundamentele en tegniese belegging

Met ‘n nuwe bestuursmodel, sal die maatskappy meer waarde vir beleggers inhou.

Droogte, laat reën aanplantings knou mieleproduksie

Die mielieproduksie syfer val met ‘n gerame 16%.

Fairvest verhoog dividendverspreiding met 8%

Lae leegstaan-faktor en klein persentasie agterstallige huur van Fairvest se sterkpunte.

Cashbuild-groep se winste kwyn onder sukkelende ekonomie

Ten spyte daarvan, het die maatskappy kostes beter beheer.

Suikerbedryf in ‘n krisis

Hoë invoere, die suikerbelasting en ekonomiese toestande het bygedra.

Die Alsi is al op met 6% vir die jaar

Die JSE word versterk onder meer deur maatskappye soos Anglo wat ‘n nuwe vyf-jaar hoogtepunt bereik het.
SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2