Mail
Andries is the main presenter and researcher on Moneyweb's Geldsake met Moneyweb on RSG. A broadcaster at heart, Andries has a passion for both radio and television. Andries is an all-rounder, who's interested in a wide range of local an international issues, including politics, sports, economics and agriculture. His day-to-day motto is to share quality and reliable information in a user-friendly way with radio listeners.

Eskom mag tariewe met 9.4% verhoog

7 Mar 2019 /  Andries van Zyl  
In 'n sukkelende ekonomie, kan die verhogings verdere skade berokken.

Andries van Zyl groet die radio-wêreld

28 Feb 2019 /  Andries van Zyl   1
Na 47 jaar in radio en 11 jaar aan die stuur van Geldsake, lê die omroeper die leisels neer.

Huishoudelike skuld nou al op R1.6 miljard

28 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die verhoging in huishoudelik skuld in Januarie was 60% hoër as Januarie verlede jaar.

Santam spog met goeie verdienste

28 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die konvensionele versekeringsboek het met 7% gegroei, met 'n marge van 9%.

Beleggersgunstelinge ly swaar prysverliese

28 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
British American Tobacco en AB-Inbev het hul voljaar resultate vrygrestel.

Implats se winste styg

28 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die aandeelprys het met 7% gestyg na 'n 30 maande hoogtepunt.

Swak vervaardiging-syfers in Sjina trek JSE hulpbronne af

28 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
'n Handelsoorlog, rentekoerse knou die Sjinese ekonomie.

Alsi, Top 40 eindig dag in die rooi

28 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die wenners vir die dag op die JSE was Implats, met 9% op en AB InBev.

Multichoice se eerste dag op die JSE

27 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Na die ontbondeling uit Naspers, was Multichoice die mees verhandelde aandeel op die JSE.

Investec bly ‘n goeie fundamentele en tegniese belegging

27 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Met 'n nuwe bestuursmodel, sal die maatskappy meer waarde vir beleggers inhou.

Droogte, laat reën aanplantings knou mieleproduksie

27 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die mielieproduksie syfer val met 'n gerame 16%.

Fairvest verhoog dividendverspreiding met 8%

27 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Lae leegstaan-faktor en klein persentasie agterstallige huur van Fairvest se sterkpunte.

Cashbuild-groep se winste kwyn onder sukkelende ekonomie

27 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Ten spyte daarvan, het die maatskappy kostes beter beheer.

Suikerbedryf in ‘n krisis

27 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Hoë invoere, die suikerbelasting en ekonomiese toestande het bygedra.

Die Alsi is al op met 6% vir die jaar

27 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die JSE word versterk onder meer deur maatskappye soos Anglo wat 'n nuwe vyf-jaar hoogtepunt bereik het.
INSIDER SUBSCRIPTION APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING

Follow us:

Search Articles:
Click a Company: