Mail
Andries is the main presenter and researcher on Moneyweb's Geldsake met Moneyweb on RSG. A broadcaster at heart, Andries has a passion for both radio and television. Andries is an all-rounder, who's interested in a wide range of local an international issues, including politics, sports, economics and agriculture. His day-to-day motto is to share quality and reliable information in a user-friendly way with radio listeners.

Famous Brands, Impala eindig markdag op goeie voet

27 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Tongaat Hullett, EOH en Naspers se pryse tuimel op JSE.

Swakker Afrika geldeenhede knou Shoprite winste

26 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
'n Nuwe IT platform en arbeids-onluste het verdere houe uitgedeel.

WBHO winste, aandeelprys daal drasties

26 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
'n Australiese kontrak het die maatskappy gekniehalter.

Plaaslike hulpbron aandele kan beleggers se portefeuljes ‘n hupstoot gee

26 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Aantreklike aandeelpryse en groot internasionele spelers op die JSE maak dit 'n keuse om te oorweeg.

Alle oë is op Naspers gerig

26 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Op die voorand van die Multichoice ontbondeling, hou die mark die maatskappy fyn dop.

TymeBank beaam om Suid-Afrikaners beter te bedien

26 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die bank is glo meer bekostigbaar en meer toeganklik as die tradisionele model.

Platinum klim JSE punte leer met 3.4%

26 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Shoprite se aandeelprys klim 4.9%, terwyl Tongaat se prys met 'n stywe 21% daal.

Rand is al 16% sterker as ‘n jaar gelede

26 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Tekens dat VSA, Sjina praatjies in regte rigting gaan maak ook bekommernisse minder vir opkomende markte.

Suid-Afrika staan op die punt van verdere rommelstatus

21 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Moody's het die begroting as verdere erosie van die land se fiskale sterkte beskou

Woolworths winste weer op

21 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Maar tog het die kettingwinkel sy Australise dividend halfeer.

Moet jy jou Multichoice aandele hou of verkoop?

21 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Naspers ontbondel Multichoice deur aandele aan beleggers toe te ken.

Sibanye-Stillwater se skerp verlies-daling en jongste sake-verwagtinge

21 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Sibanye se finansiële hoof, Charl Keyter & Johan Gouws, hoof van batekonsultante by Sasfin Wealth.

Discovery winste daal na dit geld aan nuwe bank bestee

21 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Ten spyte van 'n 14% daling in winste, het die maatskappy 'n goeie jaar gehad.

Finansiële indeks het al 3.5% gestyg die jaar

21 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Maar goud indeks kry pakslae.

ARM, Intu en Imperial vier sterk dag op JSE

21 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Sibanye en Gold Fields se aandele sak.
INSIDER SUBSCRIPTION APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING

Follow us:

Search Articles:
Click a Company: