Mail
Andries is the main presenter and researcher on Moneyweb's Geldsake met Moneyweb on RSG. A broadcaster at heart, Andries has a passion for both radio and television. Andries is an all-rounder, who's interested in a wide range of local an international issues, including politics, sports, economics and agriculture. His day-to-day motto is to share quality and reliable information in a user-friendly way with radio listeners.

Die 2019 begroting: hoe raak dit jou?

20 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die regering sal nie Eskom se skuld delg nie.

Is daar aspekte in die begroting wat beleggersvertroue kan skep?

20 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die begroting het steeds nie die land se grootste probleme opgelos nie.

SA-verbruikersprysinflasie daal tot die laagste vlak in maande

20 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Ettienne le Roux, Hoof-ekonoom by Rand Aksepbank.

Geen skokke in die jaar se begroting

20 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die mark hou wel nou asem op om te sien of daar enige verdere afgraderings gaan wees.

Rand sak terug teen dollar na begrotingsrede

20 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Maar dit het weer vinnig omgeswaai.

Mark verhandel sterker op begrotingsdag

20 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Alsi kry hupstoot van hulpbronne wat sterker verhandel het.

Banke se sluiting van Bosasa-rekeninge laat tergende vrae ontstaan

19 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die maatskappy moes gedwonge die week in likwidasie gaan.

Is die ons land se belangrikste begroting nog?

19 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die land is op 'n mespunt en het radikale verandering nodig.

BAT bly ‘n gunsteling-belegging

19 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die aandeelprys is tans op 'n vlak wat dit toegaanbaar maak vir baie beleggers.

Nampak vier 50 jaar op JSE

19 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Daar is slegs 43 ander maatskappye op die effektebeurs wat al die mylpaal bereik het.

Comair se meevaller potjie vir SAL

19 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Comair se winste styg ook met 'n rekord 12%.

Myners spog met stewige sakevertonings

19 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Na 'n paar maer jare kan mynmaatskappye soos Kumba en AngloGold Ashanti weer hul koppe oplig.

Palladium prys bereik rekord-hoogte

19 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Die mark vir palladium staar 'n fisiese tekort in die gesig.

Groot spelers op JSE sluit die dag laer af

19 Feb 2019 /  Andries van Zyl  
Mynbou-sektor blink uit op JSE.

Amplats spog met goeie syfers vir 2018

18 Feb 2019 /  Moneyweb  
Die myner se winste, produksie en dividende het gestyg.
INSIDER SUBSCRIPTION APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING

Follow us:

Search Articles:
Click a Company: