Follow
  Mail

Aspen Pharmacare withholds dividend, revenue up by 9%

10 Sep 2020 /  Ryk van Niekerk   3
‘Overall, we were a net sufferer at the hands of Covid-19,’ states deputy CE Gus Attridge.

Transformasie in SA se topvlakke steeds baie stadig – verslag

27 Aug 2019 /  Inge Lamprecht   
Die Kommissie vir Gelyke Indiensneming het Dinsdag sy jaarlikse verslag gestel. Inge Lamprecht gesels met Dr Annelie Gildenhuys,  die kommissie se kommisaris.  Content hosted by iono.fm

Die belastingimplikasies van emigrasie

27 Aug 2019 /  Inge Lamprecht   
Baie Suid-Afrikaners worstel tans met die vraag of hulle die land moet verlaat. Hoewel daar legio redes is vir die stappe, is daar ook valutabeheer en belastingkwessies wat mense in gedagte moet hou. Inge Lamprecht gesels met Hugo van Zyl, die meesterbelastingpraktisyn en valutabeheerkenner oor die saak. Content hosted by iono.fm

Imperial ‘teleurgesteld’ met sy bedryfsprestasie

27 Aug 2019 /  Inge Lamprecht   
Imperial Logistics het Dinsdag sy voljaar resultate bekendgemaak. Inge Lamprecht gesels met Amelia Morgenrood, die portefeuljebestuurder by PSG Wealth oor die nuutste syfers en hoe die swakker ekonomie die maatskappy geraak het. Content hosted by iono.fm

Maksimum tjekwaarde verminder tot R50 000

27 Aug 2019 /  Inge Lamprecht   
Die betalingsassosiase van Suid-Afrika, Pasa, het onlangs aangekondig dat die maksimum waarde waarvan tjeks uitgeskryf mag word, vanaf volgende jaar, 1 Mei, tot R50 000 sal verminder. Om te gesels oor die redes vir die stap, praat Inge Lamprecht met Walter Volken, die uitvoerende hoof van Pasa. Content hosted by iono.fm

Finansies minister publiseer ekonomiese strategie dokument

27 Aug 2019 /  Inge Lamprecht   
Inge Lamprecht en Amelia Morgenrood, ‘n  portefeuljebestuurder by PSG Wealth gesels oor die markbewegings wat Dinsdag plaasgevind het en die faktore wat bygedra het tot die bewegings. Dit sluit Minister Tito Mboweni se ekonomiese strategie dokument wat vir kommentaar gepubliseer is op die tesourie se webblad.  Content hosted by iono.fm

Vryhandelsooreenkoms van Afrika-unie bied geleenthede vir landbousektor

27 Aug 2019 /  Inge Lamprecht   
Die vryhandelsooreenkoms van die Afrika-unie wat ‘n gemeenskaplike mark vir meer as ‘n miljard mense op die been kan bring, kan verrykende gevolge vir die landbousektor inhou. Die oorenkoms sal in Julie volgende jaar in werking tree. Inge Lamprecht gesels met Dr John Purchase, die bestuurhoof van Agbiz, oor die ooreenkoms en wat dit vir

Vrae wat pla: hoe werk rentekoerse op belastingvrye spaarrekeninge?

10 May 2019 /  Moneyweb  
'n Beleggingskenner beantwoord luisteraars se vrae

Verkiesingsuitslag moet weg baan vir ekonomiese hervormings

10 May 2019 /  Ingeé Lamprecht   
Die swaar meelstene om die Suid-Afrikaanse ekonomie se nek sal verwyder word deur korrupsie aan te spreek.

Kaap Agri maak halfjaarresultate bekend

10 May 2019 /  Moneyweb  
Die maatskappy se 28% omset groei het nie deur gesypel na die sy wesensverdienste groei nie.

Het beleggers rede om bekommerd te wees?

10 May 2019 /  Moneyweb  
Onteiening van eiendom, 'n handelsoorlog, lae groei en die vooruitsigte van Suid-Afrika is tans van die faktore waaraan beleggers moet dink.

‘Afrika se Amazon’ noteer in New York

10 May 2019 /  Moneyweb  
Het die notering 'n baan geweg vir ander Afrika maatskappye?

Markoorsig

10 May 2019 /  Ingé Lamprecht   
Johan Gouws — hoof van batekonsultante, Sasfin Wealth

Commandments of a Cheapskate: The grand finale

10 May 2019 /  Ingé Lamprecht   24
Trying to escape the craziness of the wedding industry unscathed.

Why do you invest?

9 May 2019 /  Ingé Lamprecht   3
Using life goals rather than arbitrary market benchmarks can help you make better financial decisions.
NEWSLETTERS WEB APP SHOP PORTFOLIO TOOL TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: