Follow

Ons antwoord ook jou vrae oor persoonlike finansies in die tweede helfte van die program

Wouter Fourie - finansiële beplanner by Ascor

Grindrod bou ‘n reuse parkade in KwaZulu-Natal

Andrew Waller - uitvoerende hoof, Grindrod

Die wêreld ekonomiese forum maak ‘n plan vir nasionale digitale geldeenhede bekend

Marcus Swanepoel – uitvoerende hoof, Luno

Nuwe reëls vir belasting as jy in die buiteland werk

Ruaan Van Eeden, - belastingkonsultant, Investec Wealth and Investment

Motorvervaardigers maak hulle deure toe in Sjina oor virusvrese

Deon Gouws – beleggingshoof by Credo Wealth in Londen

Markoorsig

Drikus Combrinck - Capicraft Investment Partners

Mboweni sê daar moet nou stappe gedoen word om die ekonomie te red

Professor HB Klopper – direkteur, kort programme en uitvoerende onderrig van die IIE/MSA

Beleggingskenners beantwoord luisteraars se vrae

Drikus Combrinck – uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners & Jaco Prinsloo - CFP, Alexander Forbes Financial Planning Consultants

Gratis tegnologie verander die ekonomiese speelveld

Jan Vermeulen – algemene redakteur, MyBroadband

Markoorsig

Drikus Combrinck – portefeuljebestuurder, Capitec Investments

Wildbedryf loop deur onder droogte

Arthur Rudman – bestuurshoof, Blaauwkrantz Safaris & Farming

Wêreldbank dink nie Suid-Afrika kan die jaar met eers een persent groei nie

Prof Jannie Rossouw - hoof van Wits se sakeskool

Die krag is weer af en onafhanklike vervaardigers is reg om tekorte te vul

Thomas Garner – voorsitter, South African Independent Power Producers Association

Sakevertroue styg tot sy hoogste vlak in ses maande in Desember

Richard Downing – ekonoom, Kamer van Koophandel en Nywerheid (Sacci)

Markoorsig

Jacques Pretorius – Verskansings Fonds Bestuurder, AG Capital
NEWSLETTERS WEB APP SHOP PORTFOLIO TOOL TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: