You are currently viewing our desktop site, do you want to download our app instead?
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App Moneyweb Mobile Web App
Join our mailing list to receive top business news every weekday morning.

Al hoe meer verbruikers kry eerder gevreesde siekte dekking, as lewensdekking

Die finansiële risikos wat gevreesde siektes of ongeskiktheid op verbuikers plaas is een van die drywers.

Die finansiële dienste groep Liberty het onlangs sy statistieke rondom uitbetaling oor langtermynversekering bekend gemaak. Dit het die tendens uitgelig dat daar ‘n verskuiwing is van uitbetalings van eise wat met kliënte se afsterwe verband hou, na eise wat uitbetaal is na lewensveranderde gebeurtenisse. Om meer uit te vind oor die tendense en hoe langtermynversekering besig is om te verander, gesels Ryk van Niekerk met Henk Meintjes, Liberty se hoof van risiko produkte.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

You must be signed in to comment.

SIGN IN SIGN UP

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
NEWSLETTERS WEB APP SHOP PORTFOLIO TOOL TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: