You are currently viewing our desktop site, do you want to download our app instead?
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App Moneyweb Mobile Web App

NEW SENS search and JSE share prices

More about the app

Andries van Zyl groet die radio-wêreld

Na 47 jaar in radio en 11 jaar aan die stuur van Geldsake, lê die omroeper die leisels neer.

Ryk van Niekerk gesels met Andries van Zyl oor sy loopbaan, hoe hy van ‘n klein begin in Garries in die Noord Kaap tot regstreekse omroeper in Johannesburg gegroei het. Drikus Combrink, portefeuljebestuurder by CapiCraft Investments in Pretoria sit ook die week sy geld op NYSE-genoteerde Booking.com.

AUTHOR PROFILE

VIDEOS

COMMENTS   1

You must be signed in and an Insider Gold subscriber to comment.

SUBSCRIBE NOW SIGN IN

Dankie Andries vir jou getroue en vrolike diens.

“Oktober is die mooiste mooiste maand,” het jy vroeg in jou loopbaan gesê, Louis Leipold aangehaal.

End of comments.

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
BTC / USD

Podcasts

INSIDER SUBSCRIPTION APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING

Follow us:

Search Articles:
Click a Company: