Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Banke se gekonkel in valutatransaksies word ondersoek

Die banke het hewig kapsie gemaak teen die klagtes deur die Mededingingskommissie, maar die Tribunaal het dit van die hand gewys.

In Februarie 2017 het die Mededingingskommissie ‘n klagte by die Tribunaal ingedien oor plaaslike en internasionale banke wat saamgespan het om die wisselkoers van die rand te beinvloed. Die Mededingskommissie se kommunikasie hoof, Sipho Ngwema en Andre Cilliers, valuta-kenner by Treasury One, asook bankwese-kenner en portefeuljebestuurder by Denker Capital in Kaapstad, Kokkie Kooyman, gesels met Ryk van Niekerk oor die saak.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

GO TO SHOP CART

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2