You are currently viewing our desktop site, do you want to visit our Mobile web app instead?

Buitelandse beleggers verkoop SA, ander ontluikende markte se staatseffekte

Kommer heers al ‘n geruime tyd oor buitelandse beleggers stelselmatig besig is om Suid-Afrikaanse staatseffekte te verkoop. Sedert die begin van die jaar, tot einde Julie het buitelanders sowat R70 miljard se staatseffekte verkoop, die grootste verkope in die eerste sewe maande van ‘n jaar sedert 1998. Ryk van Niekerk gesels met Albert Botha, die hoof van vaste-inkomste by Ashburton, oor hoe Suid-Afrika se staatseffekteverkope vergelyk met ander ontluikende markte.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

You must be signed in to comment.

SIGN IN SIGN UP

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

Podcasts

NEWSLETTERS WEB APP SHOP PORTFOLIO TOOL TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: