Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Die hof maak groot besluite rondom geskeide ouers en onderhoud

Ouers moet nou onder eed verklarings aflê oor hulle finansiële sake.

‘n Vol bank in die Johannesburgse hooggeregshof het die maand beslis dat beide partye in ‘n egskeidingsaak ‘n volledige finansiële verslag na die hof moet bring voor besluite oor onderhoud teenoor kinders gemaak gaan word. Sarita Liebenberg van Group 21 gesels met Tinus de Jager oor die saak, wat daaruit vooruitgespruit het dat baie ouers beweer dat hulle in armoede leef en nie onderhoud kan betaal nie, maar dat hulle lewenstyle nie met die stelling ooreenstem nie.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2