Proudly sponsored by

Díé kewer kan die land kaal stroop

Die kewer bedreig tans Suid-Afrika se inheemse woude, bome in stede, asook die landbou sektor.

Die berugte stompkop-kewer is besig om verwoesting te saai onder Suid-Afrika se bome. Die 2-mm kewer is vir die eerste keer in Pietermaritzburg in 2017 ontdek, maar is nou al op meer as 80 spesies bome in die land gevind. Prof. Wilhelm de Beer, ‘n bospatoloog by die Universiteit van Pretoria gesels met Ryk van Niekerk oor die erns van die saak en hoe dit die land se ekonomie kan beïnvloed.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

You must be signed in and an Insider Gold subscriber to comment.

SUBSCRIBE NOW SIGN IN

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
BTC / USD

Subscribe to our mailing list

* indicates required
Moneyweb newsletters

Instrument Details  

You do not have any portfolios, please create one here.
You do not have an alert portfolio, please create one here.
INSIDER SUBSCRIPTION APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING

Follow us: