Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Rentekoers verandering ‘n tweesnydende swaard

Die Reserwebank het die week aangekondig dat die koers waarteen hy geld aan handelsbanke gaan uitleen, na 6.5% gaan sny. Die vorige rentekoers was 6.75%. Alhoewel dit verligting vir verbuikers bring, is dit nie so goeie nuus vir diegene wat op rente van spaargeld leef nie.

Gedurende die eerste kwartaal van die jaar het die verhouding tussen inkomste en spaargeld geklim, met mense wat steeds meer uitgee as wat hulle verdien, maar baie minder as aan die einde van verlede jaar. Tinus de Jager gesels met Professor HB Klopper, hoof van bestuursopleiding by die MSA kampus van die IIE oor wat die rentekoers verandering vir die plaaslike ekonomie beteken.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2