Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Die regering beoog groter gebruik van hernubare energieverwekking

Wat beteken dit vir die plaaslike steenkool industrie?

Die regering wil Eskom noop om meer van volhoubare energie gebruik te maak, eerder as die steenkool hulpbronne wat dit tans gebruik om omtrent 90% van sy krag te genereer. Die Minister van Handel en Nywerheid Ebrahim Patel het Vrydag by die G20 konferensie in Usaka gesê dat Eskom die segment moet betree. 

Mike Schüssler, hoof-ekonoom by Economists.co.za gesels met Tinus de Jager oor wat dit sal beteken vir lenings en beleggings aan Eskom, of dit “onregeverdig” is vir ontwikkelde lande om te verwag dat Suid-Afrika weg moet beweeg van goedkoop steenkool en die pad wat Eskom nou gaan moet volg. 

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2