You are currently viewing our desktop site, do you want to download our app instead?
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App Moneyweb Mobile Web App
Join our mailing list to receive top business news every weekday morning.

Die uitkringeffek van ArcelorMittal se besluit om 2000 werkers af te dank

Kleiner ondernemings gaan die meeste ly.

ArcelorMittal gaan 2000 werkers afdank na die groep se finansies in die eerste helfte van die jaar dramaties verswak het. Die syfers is in ‘n vroeëre potgooi bespreek. ‘n Groot aantal van die werkers is in die Vanderbijlpark en Newcastle areas, waar die maatskappy se grootste aanlegte geleë is. Hierdie afleggings kan groot impakte op die dorpe hê, veral ook op klein ondernemings. Ryk van Niekerk praat met Bernard Swanepoel, die direkteur van die Kleinsake-Instituut oor die uitkringeffek van die afleggings en wat dit vir die ekonomie beteken.          

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

You must be signed in to comment.

SIGN IN SIGN UP

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

Podcasts

NEWSLETTERS WEB APP SHOP PORTFOLIO TOOL TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: