Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Die wisselkoers verstewig, ten spyte van ‘n rentekoers verlaging

Die Suid-Afrikaanse mark het ietwat sterker vertoon op Donderdag, toe die JSE se algehele indeks met 0.4% gestyg het. Die indeks is ondersteun deur die nywerheidindeks, finansiële aandele en die goud indeks, wat almal effens hoër was. Nerina Visser, ‘n beleggingstrateeg by etfSA gesels met Ryk van Niekerk oor die nuutste markbewegings en oor die wisselkoers, met die rand wat tans op R13.88 teenoor die dollar staan. Hulle gesels ook oor die nuutste verwikkelinge by Old Mutual, waar ‘n skikkingsvoorstel op die tafel gesit is in die saak tussen die afgedankte bestuurshoof Peter Moyo en die maatskappy, asook Kumba se stygende aandeelprys.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2