Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Eiendomstokvelle kan die eiendomfinansieringsbedryf op sy kop keer

Die segment staan nou by om en by R40 miljard.

Eiendomstokvelle het die afgelope paar jare wesenlike groei ervaar, wat tradisionele eiendomsfinansieringsbedryf op sy kop kan keer. In die spesiale klas, plaas beleggers hul geld in ‘n stokvel spesifiek om in eiendom te groei. Old Mutal se Spaar en Beleggings verslag, wat Woensdag vrygestel is, kyk na die saak in diepte. Om dit verder te bespreek, gesels Ryk van Niekerk met Izak Odendaal, ‘n beleggingstrateeg by Old Mutual.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2