Proudly sponsored by

Die belastingvoordele wat aftreebeleggings vir jou inhou

Wat gebeur met jou aftreebeleggings sou jy immigreer?

‘n Aftree-annuïteit is ‘n belegging wat gemaak word met die oog op aftrede van die belegger. ‘n Voordeel van die belegging is dat jy nie belasting daarop hoef te betaal nie en in Suid-Afrika kan jy tot 15% van jou inkomste voor belasting daarin plaas. Jy betaal ook nie kapitaal belasting op daardie groei nie. Om meer oor die beleggings uit te vind, insluitend die voordele wat dit inhou in ‘n boedel en hoe jy die regte belegging vir jou kan kies, praat Tinus de Jager met Rita Cool van Alexander Forbes.

Please consider contributing as little as R20 in appreciation of our quality independent financial journalism.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

You must be signed in to comment.

SIGN IN SIGN UP

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
BTC / USD

Podcasts

INSIDER SUBSCRIPTIONS APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING PORTFOLIO TOOL CPD HUB

Follow us: