You are currently viewing our desktop site, do you want to download our app instead?
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App Moneyweb Mobile Web App

NEW SENS search and JSE share prices

More about the app

Eskom mag tariewe met 9.4% verhoog

In ‘n sukkelende ekonomie, kan die verhogings verdere skade berokken.

In ander nuus, kom die SARB weer in die ANC se nasionaliserings-visier. Met die dat meeste van die Suid Afrikaanse staatinstellings gebuk gaan onder wanbestuur, is die nasionalisering van die sentrale bank ‘n teer punt vir beleggers en verbruikers. Suid-Afrika is een van die min lande wat nie ‘n genasionaliseerde reserwe bank het nie, maar net omdat dit vir ander lande werk, beteken dit nie noodwendig dieselfde in ‘n plaaslike konteks nie. Ryk van Niekerk gesels met Lullu Krugel, ‘n ekonoom by PwC oor wat dit vir die land kan inhou. Sy verduidelik dat President Cyril Ramaphosa se onlangse uitsprake oor die Reserwe Bank veroorsaak verwarring en onduidelikheid in die mark.

AUTHOR PROFILE

VIDEOS

COMMENTS   0

You must be signed in and an Insider Gold subscriber to comment.

SUBSCRIBE NOW SIGN IN

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
BTC / USD

Podcasts

INSIDER SUBSCRIPTION APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING

Follow us:

Search Articles:
Click a Company: