Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Facebook se kriptogeld; wat hou dit vir verbuikers in?                     

Die Libra geldeenheid kan gebruik word om anoniem deur Whatsapp, Facebook Messenger vir dienste en produkte te betaal.

Pieter Geldenhuys van die Instituut van Tegnologie, Strategie en Innovering aan die Noordwes Universiteit gesels met Ryk van Niekerk oor die nuwe Libra betaalmiddel, wat alreeds deur meer as 100 ondernemings goedgekeur is as ‘n vorm van betaling. Hulle gesels oor of die Facebook kriptogeldeenheid meer betroubaar is as ander vorme van kriptogeld en wat dit anders maak van ander eenhede soos Ethereum en Bitcoin.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2