Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Ford bou ‘n Ranger in minder as 90 sekondes

Die motorvervaardiger Ford gaan ‘n derde skof by sy aanleg in Silverton, in Pretoria, in werking stel om meer van sy gewilde Ranger bakkies te vervaardiger. Die vraag na die bakkies is hoër as wat net twee skofte by die aanleg kan vervaardig. Die derde skof sal ook 1 200 werksgeleenthede skep. Ryk van Niekerk gesels met Ockert Berry, Ford SA se bedryfshoof oor hoeveel bakkies die maatskappy wil vervaardig en waar die vraag na die bakkies vandaan kom, veral as mens die plaaslike ekonomie en swakker motoverkoopsyfers in ag neem.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2