Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Geestesgesondheid in die werksplek, hoe ongesond is Suid-Afrika?

Wat veroorsaak spanning in die werksomgewing en hoe beinvloed dit werkers?

Die korporatiewe gesondheidsweek het Vrydag tot ‘n einde gekom, met navorsing wat toon dat twee uit elke vyf siekverlof dae aan spanning gekoppel kan word, terwyl ‘n kwart van werkers aan depressie ly. Prof Renata Schoeman, Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool gesels met Tinus de Jager oor die oorsake van spanning by die werk. Hulle gesels ook oor  navorsing wat wys dat die verhouding van psigopate wat bestuurshoofde is, slegs deur die verhouding psigopate wat in die tronk is, oortref word. 

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2