You are currently viewing our desktop site, do you want to download our app instead?
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App Moneyweb Mobile Web App
Join our mailing list to receive top business news every weekday morning.

Hoe het die genoteerde eiendomsektor tot dusver in 2019 gevaar?

Die JSE se eiendomindeks het verlede jaar met 30% gedaal en was die swakste vertoning sedert 2007.

SA se genoteerde eiendomsektor het al in die verlede uitstekende opbrengste vir beleggers gebied, maar die JSE se eiendomindeks het egter verlede jaar soos ‘n klip geval. Gerbrandt Kruger, senior beleggingsanalis by Morningstar beleggingsbestuur gesels met Ryk van Niekerk oor die skamele 1.5% styging sedert die begin van die jaar. 

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

COMMENTS   0

You must be signed in to comment.

SIGN IN SIGN UP

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
NEWSLETTERS WEB APP SHOP PORTFOLIO TOOL TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: