You are currently viewing our desktop site, do you want to visit our Mobile web app instead?
 Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Hoe samel die regering geld in?

Die Nasionale Tesourie veil elke week staatseffekte op om geld in te samel, of om geld te leen. In die verlede het die tesourie elke week sowat R3.3 miljard se staatseffekte verkoop, maar dit het vandeesweek opgeskuif tot R4.5 miljard, weens ondermeer die reddingspakket wat aan Eskom toegestaan is. Gewoonlik val beleggers oor hulle voete om die staatseffekte op te neem, maar die belangstelling het wesenlik gedaal die week. 

Ryk van Niekerk gesels met Wikus Furstenberg ‘n portefeuljebestuurder en hoof van rentekoers proses by Futuregrowth en Drikus Combrinck, die uitvoerende hoof en fondsbestuurder, byCapicraft Investment Partners oor die redes wat bygedra het tot die daling in belangstelling.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: