Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Hoekom jy ‘n kenner se hulp nodig het om jou testament op te stel

Ons spaar almal graag ‘n paar rand en met toegang tot die internet en soveel inligting tot mense se beskikking, is dit heel maklik om ‘n resep of twee, planne vir ‘n nuwe braai, ‘n huurkontrak en selfs ‘n testament op die kuberruim te vind, dit aan te pas en in jou kas te berê.

Drie handgeskrewe testamente is onlangs in die huis van Aretha Franklin, die Amerikaanse koningin van Soul gekry, die laaste een glo onder die kussing op ‘n bank. Daar is notas in die kantlyn gemaak, van die skrif is onleesbaar en hofsake is reeds hangend oor wat met die ontslape ster se bates gaan gebeur. Om te gesels oor hoe ingewikkeld die proses is om jou bates te verdeel na jou afsterwe, gesels Tinus de Jager met Jan Dawid Luttig, ‘n vennoot by Citadel Fiduciary.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2