You are currently viewing our desktop site, do you want to visit our Mobile web app instead?
 Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Huiwerige optimisme heers oor land se vooruitsigte

Die hulpbronne indeks het 20% gestyg tydens die eerste helfte van die jaar, terwyl die effekte mark 7% op was.

Tydens die eerste ses maande van 2019, het die JSE met 12% gegroei, in teenstelling met algemene verwagtings oor die mark. Die aandele beurs het met 4.8% gedaal in Mei, maar tydens Junie is daardie verliese weer opgemaak.  Johan Gouws, hoof van batekonsultante by Sasfin Wealth, gesels met Ryk van Niekerk oor die groei wat tot dusver plaasgevind het en hoe ons plaaslike beurs met die res van die wêreld se markte vergelyk het.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: