You are currently viewing our desktop site, do you want to visit our Mobile web app instead?
 Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Internasionale kommoditeitspryse ‘n welkome pasella vir SA

Internasionale kommoditeitspryse het sedert die begin van die jaar wesenlik gefluktureer, wat ‘n impak op ons mynbou- en energiebedrywe het. Die goudprys het al met 18% geklim, terwyl die ystererts prys, ondanks sy onlangse daling, steeds 30% hoër is as in Januarie. Die ander groot wenner is die rhodium prys, wat met 50% sedert die began van die jaar gestyg het. Die olieprys het egter weer tot onder $60 ‘n vaatjie geval. Omdat al die pryse in dollar verhandel, is die swakker rand tot ‘n mate positief.

Ryk van Niekerk gesels met Wilhelm Hertzog, ‘n stigtersvennoot en fondsbestuurder by Rozendal Partners oor die huidige kommoditeitscenario en watter impak dit op Suid-Afrika het.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: