Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Is die markte se reaksie op handelsoorlog geregverdig?

Internasionale markte het steeds baie onsekerheid na handelsoorlog, Brexit.

Om die week se markafsluiting te bespreek, die bewegings wat die markte gemaak het en die faktore wat daartoe bygedra het, gesels Ryk van Niekerk met Johan Gouws, die hoof van bate-konsultante by Sasfin Wealth, ondermeer die handelsoorlog en of dit billik is vir markte om te reageer in die manier wat dit reageer het, soos Naspers wat 6% waarde verloor het.

Hulle gesels ook oor die wisselkoers en hoe dit reageer het teenoor die handelsoorlog.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

GO TO SHOP CART

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2