Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Is nou ‘n goeie tyd om Telkom, Sasol aandele te koop?

‘n Beleggingskenner antwoord luisteraars se kwellende vrae rakende hul finansies.

In die uiteenlopende potgooi word ‘n hele reeks van onderwerpe bespreek, insluitend die bestuurshoof van Eskom wat Vrydagaand bedank het vir gesondheidsredes. Ryk van Niekerk gesels kortliks met Johan Gouws, die hoof van batekonsultante by Sasfin Wealth oor die skokbesluit en die goeie werk wat Hadebe uitgevoer het by die Land Bank voor hy na Eskom toe is. 

Verder gesels hulle oor persoonlike finansies vrae wat luisteraars instuur, insluitend wat ‘n luisteraar moet maak met sy buitelandse Britse valuta na Brexit en of plaaslike maatskappye Telkom, Multichoice of Sasol nou ‘n moet-koop is, of beleggers elders moet kyk.

Nog ‘n luisteraar vra oor die skuif wat hy met sy annuiteitsfonds gemaak het, van ‘n gebalanseerde fonds na ‘n stabiele fonds in Allan Gray en Coronation se Income Protect fonds en of dit ‘n goeie besluit was.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

GO TO SHOP CART

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2