Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Kan SA dalk ‘n resessie vryspring?

Die nuutste hoër kleinhandel- en produksiesyfers dui op ietwat positiewe vooruitsigte.

Mike Schüssler, die hoof-ekonoom by Economists.co.za gesels met Ryk van Niekerk oor die nuutste data wat deur Statistiek Suid-Afrika vrygestel is rondom die land se ekonomiese aktiwiteite. Kleinhandel verkope het in April met 4.2% jaar op jaar gestyg, wat deur tekstiele, soos klere en skoene, huishoudelike items en farmaseutiese produkte ondersteun is. Hulle gesels ook oor die sektore wat nie so goed gevaar het nie, asook die vooruitsigte vir die land se ekonomie.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

GO TO SHOP CART

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2