Ryk van Niekerk gesels met Johan Gouws, die hoof van Absa batekonsultante, Sasfin Wealth oor die belangrikste markbewegings aan die einde van die week, met die fokus op rentekoerse wat volgende week verlaag kan word, die S&P500 in Amerika, asook Finansies Minister Tito Mboweni se opdrag dat ‘n staatsbank geskep moet word.
COMMENTS 0
You must be signed in to comment.
SIGN IN SIGN UP