You are currently viewing our desktop site, do you want to download our app instead?
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App Moneyweb Mobile Web App

NEW SENS search and JSE share prices

More about the app

Mededingingskommissie waarsku oor hoë plaaslike datakoste

Is die kostes geregverdig?

Suid-Afrika se selfoon operateurs vra nie net meer vir data in die plaaslike mark as in ander lande waar dit sake doen nie, maar die gaping tussen pryse word ook al groter omdat datakoste vinniger val in ander lande. Dit was een van die bevindings in die Mededingingskommissie se voorlopige verslag oor data pryse. Jan Vermeulen, algemene redakteur by MyBroadband, gesels met Inge Lamprecht oor hoekom daar ‘n ondersoek geloods is en die bespreek ook die belangrikste bevindings in die verslag.

AUTHOR PROFILE

VIDEOS

COMMENTS   0

You must be signed in and an Insider Gold subscriber to comment.

SUBSCRIBE NOW SIGN IN

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
BTC / USD

Podcasts

INSIDER SUBSCRIPTION APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING

Follow us:

Search Articles:
Click a Company: