You are currently viewing our desktop site, do you want to visit our Mobile web app instead?
 Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Meer duidelikheid is nodig voor beleggings voorgeskryf kan word – Alexander Forbes

Die maatskappy redeneer dat die regering eerder belasting moet gebruik wat reeds gehef word op pensioenfondse.

Volgens die ANCe se 2019 manifes is ‘n ondersoek na voorgeskrewe bates vir beleggings op die kaarte. Die doel is om infrastruktuur en werksgeleenthede te skep, maar die privaatsektor is nie so opgewonde oor die voorstel soos wat die regerende party is nie. Hannes van Zyl, ‘n senior beleggingsanalis by Alexander Forbes gesels met Tinus de Jager oor die onderwerp. Hy verduidelik dat terwyl maatskappye besef dat ekonomiese groei en werkskepping noodsaaklik is, mag die voortskriftelike beleggings vir verkeerde redes aangewend word.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

NEWSLETTERS WEB APP SHOP PORTFOLIO TOOL TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: