You are currently viewing our desktop site, do you want to visit our Mobile web app instead?
 Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Met ‘n swakker wisselkoers, is gesonde risikobestuur belangriker as ooit

Plaaslike en internasionale markte het die week op ‘n interessante noot begin. In Argentinië het die plaaslike geldeenheid 25% van sy waarde verloor, die grootste daling van ‘n geldeenheid in alle ontluikende markte hierdie jaar. Ryk van Niekerk gesels met Theo Vorster van Galileo Capital en Andre Cilliers, ‘n valuta-kenner by Treusury One valuta-bestuur oor wat dit van ontluikende markte sê. Hulle gesels ook oor die groot spelers op die JSE wat swak syfers aan die begin van die week se verhandelings deurgegee het. 

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: