You are currently viewing our desktop site, do you want to visit our Mobile web app instead?
 Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Mynbouproduksie, vervaardigingsyfers sien wesenlike dalings

Die rand en die JSE was teen die einde van die week meer stabiel as aan die begin van die week. Dit was ondanks die publikasie van mynbouproduksie en vervaardigingsyfers, wat heelwat swakker as verwag was. Ryk van Niekerk gesels met Johan Gouws die hoof van batekonsultante by Sasfin Wealth oor die nuutste markbewegings. Hulle praat ondermeer oor die 35% kans van ‘n resessie in die VSA, die faktore wat bygedra het tot die daling in plaaslike produksiesyfers en die nasionale gesondheidsversekering wat in werking gaan tree.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: