You are currently viewing our desktop site, do you want to visit our Mobile web app instead?
 Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

‘n Baie groot aantal SA aandele verhandel naby rekord laagtepunte

Die JSE se indeks vir alle aandele het die eerste helfte van die jaar baie goed presteer en was teen die einde van Junie 11% hoër as aan die begin van die jaar. Dit het egter agteruit geboer en staan tans op net 4.5% sterker as in Januarie. 

Groot maatskappye en bykans die hele mynbousektor het sedert die begin van die jaar uitstekend presteer, wat die swak vertonings van baie maatskappye op die beurs verbloem het. Om oor die stand van sake op die JSE te gesels, praat Ryk van Niekerk met Alwyn van der Merwe, ‘n direkteur van beleggings by Sanlam Privaat Welvaart en Drikus Combrinck, ‘n uitvoerende hoof en fondsbestuurder byCapicraft Investment Partners.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: