You are currently viewing our desktop site, do you want to visit our Mobile web app instead?
 Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Nersa keur Tshwane se eletrisiteitstariewe af

Die elektrisiteitsreguleerder Nersa het die nuwe elektrisiteitstariewe wat die Tshwane munisipaliteit reeds vir sy jongste boekjaar in werking gestel het afgekeur. Dit volg nadat die munisipaliteit reeds op 1 Julie, sonder Nersa se goedkeuring, die tariewe in plek gesit het. Bedrae wat vereffen is tydens die periode, gaan nou aan verbuikers terugbetaal moet word. Ryk van Niekerk gesels met Antoinette Slabbert, ‘n joernalis by Rapport oor die agtergrond van die tariefsaga, hoe die munisipaliteit in die penarie beland het en wat die pad vorentoe inhou.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: