Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Private ekwiteitsbeleggings styg met R13 miljard in 2018

Dit was ten spyte van uitdagings soos ‘n pap ekonomie.

Die private ekwiteitsbedryf in Suid-Afrika is besig om vinnig te groei en onderstreep die belangstelling in die tipe beleggers se aptyt vir innoverende entrepreneurskap. Die beleggers belê direk in kleiner ondernemings en raak betrokke by die bestuur van die onderneming. Wanneer die besighede gegroei het, sal die belegger sy aandele verkoop en so ‘n wins realiseer. Verlede jaar het die bedryf met R13 miljard tot R170 miljard gegroei. SAVCA se bestuurshoof, Tanya van Lill, vertel vir Ryk van Niekerk meer oor wat die afgelope jaar gebeur het.

 

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2