Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Die Brexit verraad

Theresa May se planne oor Brittanje se ontrekking vanaf die Europese Unie het ‘n nuwe wending geneem.

Die sloerende Brexit-sage duur al amper drie jaar lank. Die jongste sperdatum is 31 Oktober, met groot optimisme dat Brexit volgends ‘n formele plan sou geskied. Dit het egter Maandag aan die lig gekom dat die Britse Eerste Minister Theresa May ‘n memorandum aan haar personeel gestuur het waarin die regering steeds beplan aan ‘n ontrekking sonder ‘n formele ooreenkoms.  Deon Gouws, beleggingshoof by Credo Wealth in Londen, gesels met Ryk van Niekerk oor die nuutste verwikkelinge en wat die vir Brittanje se ekonomie beteken.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

Podcasts

GO TO SHOP CART

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2