Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Ryk drink koffie met Gerrie Fourie van Capitec. Deel 1

In die week se fokus op ‘n gesiene Suid-Afrikaanse sakepersoon, waar Ryk van Niekerk met ‘n sakepersoon gesels oor hul loopbaan, hul suksesse en mislukkings en hul sienings van die land, praat hy met Gerrie Fourie, een van die stigters en tans die uitvoerende hoof van Capitec.  Die bank, wat in 2001 gestig is, is een van die grooste suksesstories in Suid-Afrika, en spog tans met 12 miljoen kliënte. As jy in 2002, met Capitec se notering, R10 000 se aandele gekoop het, sou jy vandag R6.2 miljoen gehad het.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2