Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Sakevertrouevlakke in die landbousektor op laagtepunt

Kapitale beleggings duur wel voort, ten spyte van droogte, onsekerheid.

Vertrouevlakke in die landbousektor het in die tweede kwartaal van die jaar verswak. Ryk van Niekerk gesels met John Purchase van Agbiz oor die Agbiz/IDC vertroue indeks, wat met twee punte verswak het na 44 punte. Hulle gesels oor die bevindings wat in die indeks gemaak is, die negatiewe vooruitsigte wat tans in die landbousektor heers en die faktore wat tot die negatiwiteit bygedra het. 

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2