Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Shoprite-aandeelhouers stem teen die groep se vergoedingsbeleid

Dit is die grootste stem teen die vergoedingsbeleid van enige Top 40 maatskappy.

Die debat oor korporatiewe vergoeding is weer in die kollig, nadat houers van 73% teen die Shoprite se vergoedingsbeleid gestem het. Aandeelhouers het ook teen die werklike vergoeding wat direkteure sal ontvang gestem. Charl Kocks, hoof graderingsbeampte by Ratings Africa, gesels met Ryk van Niekerk oor die stemme.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   1

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

Ek het wel tydens die radiogesprek dit gestel dat ek onder korreksie praat oor die stemming met betrekking tot die vergoeding van die nie-uitvoerende direkteure in die toekoms. Maar dit blyk dat ek dit heeltemal mis gehad het: die stem oor toekomstige vergoeding vir hulle is wel met ‘n groot meerderheid AANVAAR, nie afgeskiet nie. Ek vra om verskoning vir die fout.
Charl Kocks

End of comments.

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

SHOP NEWSLETTERS TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2