You are currently viewing our desktop site, do you want to download our app instead?
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App Moneyweb Mobile Web App

NEW SENS search and JSE share prices

More about the app

Slegs 33% kans dat verkiesing groei hervorming teweeg sal bring – verslag

Die markopname glo ook dat Tito Mboweni, Pravin Gordhan in hul poste sal bly.

Intelledex het ‘n opname die week onder plaaslike en internasionale fondsbestuurders en makelaars gedoen oor hulle verwagtinge van volgende week se verkiesing. Die verslag het bevind dat slegs 33% kans dat die verkiesing groei-gerorienteerde groei teweeg sal bring en dat President Cyril Ramaphosa net tot 2020 as President sal aanbly. Die mark glo ook dat tipiese aandele sou styg sou die ANC ‘n groot deel van die stemme lok volgende Woendsag. Inge Lamprecht gesels met Johan Gouws, die hoof van batekonsultante by Sasfin Wealth oor die verslag, asook ander mark gebeurtenisse.

AUTHOR PROFILE

VIDEOS

COMMENTS   0

You must be signed in and an Insider Gold subscriber to comment.

SUBSCRIBE NOW SIGN IN

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
BTC / USD

Podcasts

INSIDER SUBSCRIPTION APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING

Follow us:

Search Articles:
Click a Company: