You are currently viewing our desktop site, do you want to download our app instead?
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App Moneyweb Mobile Web App
Join our mailing list to receive top business news every weekday morning.

Statistieke wys dat 22,000 meer mense in formele sektor werk sedert Desember

Die syfers klop nie met die land se groeisyfers nie, meen ekonoom.

Aan die einde van Maart het 22,000 meer mense werk gehad in die formele sektor, vergeleke met die syfers in Desember 2018. Volgens Statistiek Suid-Afrika is daar dus nou oor die 10 miljoen werke in die sektor in Suid-Afrika, met maatskaplike dienste wat die grootste groei getoon het. Mike Schüssler, die hoofekonoom by Economists.co.za. gesels met Tinus de Jager oor die nuutste syfers, wat dit vir die ekonomie beteken en of die groei volhoubaar is.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

You must be signed in to comment.

SIGN IN SIGN UP

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
NEWSLETTERS WEB APP SHOP PORTFOLIO TOOL TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: