Suikerbedryf in ‘n krisis

Hoë invoere, die suikerbelasting en ekonomiese toestande het bygedra.

Tongaat Hullet, een van Suid Afrika se grootste suiker vervaardigers, stuur op ‘n multimiljoen verlies af, wat ‘n ongewenste uitwerking op werke in die sektor kan inhou.  Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth gesels met Andries van Zyl oor die faktore wat tot die krisis gelei het.

AUTHOR PROFILE

VIDEOS

COMMENTS   0

You must be signed in and an Insider Gold subscriber to comment.

SUBSCRIBE NOW SIGN IN

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
BTC / USD

Podcasts

INSIDER SUBSCRIPTION APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING

Follow us:

Search Articles:
Click a Company: