You are currently viewing our desktop site, do you want to download our app instead?
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App Moneyweb Mobile Web App

NEW SENS search and JSE share prices

More about the app

TymeBank beaam om Suid-Afrikaners beter te bedien

Die bank is glo meer bekostigbaar en meer toeganklik as die tradisionele model.

Die breinkind van Africa Rainbow Capital, waarvan Patrice Motsepe die voorsitter is, is vandag aan die Suid-Afrikaanse mark voorgestel. TymeBank het geen fisiese takke nie, maar werk wel uit kiosks in sekere Pick ‘n Pays en spog met ‘n diensfooi wat net R8 ‘n maand kos vir sekere produkte, terwyl sy ander diensfooie gratis is. Wat hou die toekoms vir die plaaslike bank sektor in? TymeBank se mede-stigter, Coen Jonker gesels met Andries van Zyl oor die doel van die nuwe bank.

Please consider contributing as little as R20 in appreciation of our quality independent financial journalism.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

You must be signed in to comment.

SIGN IN SIGN UP

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

Podcasts

INSIDER SUBSCRIPTIONS APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING PORTFOLIO TOOL CPD HUB

Follow us:

Search Articles: Advanced Search
Click a Company: