Registered users can save articles to their personal articles list. Login here or sign up here

Varkgriep saai onmin in Sjinese mark

Om te keer dat die siekte versprei, moet ‘n hele sub-populasie varke geslag word.

Varkgriep, ‘n siekte wat kan veroorsaak dat omtrent 200 miljoen varke geslag moet word, is besig om tans verwoesting onder die Sjinese varkvleisprodusente mark te saai. Die land het verlede jaar sowat die helfde van die wereld se varklvleis geproduseer, wat na beraming 30% laer kan wees teen die einde van die jaar. Die daling kan ‘n geweldige invloed op vark en voerpryse uitwerk. Om oor die invloede te gesels, praat Ryk van Niekerk met Suid-Afrikaanse Vark Produsente Organisasie se bestuurshoof Johann Kotze.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

To comment, you must be registered and logged in.

LOGIN HERE

Don't have an account?
Sign up for FREE

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR

LATEST PODCASTS

Podcasts

GO TO SHOP CART

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company:
server: 172.17.0.2