You are currently viewing our desktop site, do you want to download our app instead?
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App Moneyweb Mobile Web App
Join our mailing list to receive top business news every weekday morning.

Langtermynversekering: Moet jouself nie aan doodsdekking blindstaar nie

Sowat 70% van eise wat Liberty uitbetaal hou verband met eisers wat ‘n lewensveranderende gebeurtenis oorleef het.

Al hoe meer mense oorleef ernstige siektes en ongelukke.  Navorsing wat Liberty gedoen het toon dat 70% van eise wat  uitbetaal word verband hou met eisers wat lewensveranderende gebeurtenisse oorleef het. Ten spyte hiervan, fokus te veel mense op lewensversekering. Om meer oor die saak te praat, en die verskil tussen ongeskiktheidsdekking en dekking vir gevreesde siektes te verduidelik, gesels Ryk van Niekerk met Henk Meintjes, Liberty se hoof van risiko produkte.

Get access to Moneyweb's financial intelligence and support quality journalism for only
R63/month or R630/year.
Sign up here, cancel at any time.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

You must be signed in to comment.

SIGN IN SIGN UP

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
NEWSLETTERS WEB APP SHOP PORTFOLIO TOOL TRENDING CPD HUB

Follow us:

Search Articles:Advanced Search
Click a Company: