Proudly sponsored by

Vryhandelsooreenkoms van Afrika-unie bied geleenthede vir landbousektor

Die vryhandelsooreenkoms van die Afrika-unie wat ‘n gemeenskaplike mark vir meer as ‘n miljard mense op die been kan bring, kan verrykende gevolge vir die landbousektor inhou. Die oorenkoms sal in Julie volgende jaar in werking tree. Inge Lamprecht gesels met Dr John Purchase, die bestuurhoof van Agbiz, oor die ooreenkoms en wat dit vir dit kontinent se ekonomie sal beteken.

Please consider contributing as little as R20 in appreciation of our quality independent financial journalism.

AUTHOR PROFILE

COMMENTS   0

You must be signed in to comment.

SIGN IN SIGN UP

LATEST CURRENCIES  

USD / ZAR
GBP / ZAR
EUR / ZAR
BTC / USD

Podcasts

INSIDER SUBSCRIPTIONS APP VIDEOS RADIO / LISTEN LIVE SHOP OFFERS WEBINARS NEWSLETTERS TRENDING PORTFOLIO TOOL CPD HUB

Follow us:

Search Articles:
Click a Company: